Louis Van Rensburg - Voshaarnooi ukulele chords
G C D7 G
Bant hom nou so en flennie die snare
G D7 G
ek is verlief op die kind
G C G D7
Die son slaan vuur uit die sweetvoshare
G D7 G
ek is verlief op die kind
G C D7 G C D D7sus-D7
Hoor jy meisie met die sweetvoshare, verstaan jy die praat van die rankiesna--re
G D7 G
ek is verlief op jou kind
G Em C D7
En Lappa lei vir Bella koud, by Waboomspruit se geelbossies
G Em C D7
En Lappa maak vir Bella stout met Hanepoot se natrossies
C D7 Em B7
Donker rooi die wingerdblaar en warmrooi die mond van haar
C D7 C D7 Em Am C B7
My hart blom wit vir die voshaarnooi en pluk heide van die rooiste rooi
G Em C D7
En Bellabind, my meisiekind, dis hartblomwit, dis heiderooi
G Em C D7
En Bellabind, my meisiekind, dis hartblomwit, dis heiderooi
C Em D7 G
Vir jou my voshaarmeisiekind
G C D7 G C D7 D7sus-D7
Hoor jy meisie met die sweetvoshare, verstaan jy die praat van die rankiesnare
G D7 Am?

Post a Comment for "Louis Van Rensburg - Voshaarnooi ukulele chords"